Free Diet download

Free Vooma Diet Download

"This is Huge!"

- Dr Edwards (MD)

Get a Free Audio CD

For More Info about how awesome

Vemma is go to:

http://morevooma.vemma.com

Fruit & Veg Orders

Filed under:

‘n NUWE… VARS… BEKOSTIGEBARE… TYDBESPARENDE… KWALITEIT… WEEKLIKSE…-diens deur Vooma Health in Kakamas.

                          

Indien jy belangstel om gebruik te maak van die diens en om Woensdae ‘n epos met die week se Fruit+Veg-“specials” te ontvang, stuur asseblief ‘n epos na petri@vooma.co.za

 

Plaas bestellings asseblief soos volg:

 

1.  Specials word Woensdae-oggende aangestuur vir almal wat belangstel.

 

2.  Stuur so vroeg moontlik Woensdaeverkieslik voor 18:00 – jou bestelling via epos, faks (086 609 1447) of skriftelik afgelewer by Vooma Health. (Asseblief geen sms’e, tensy dit ‘n noodgeval is)

 

3.  Ons vertrek  baie vroeg Donderdagoggend na Upington

 

4.  Bestellings kan afgehaal word Donderdae (tussen 13:00 – 17:30)ons het ongelukkig nie voldoende verkoeling om jou bestelling oornag te hou nie

Dit is beter om jou bestelling so vroeg moontlik te kom afhaal of te versoek dat ons teen ‘n ekstra fooi van R10, slegs in Kakamas (dorp), jou bestelling by jou werk of huis aflewer. (spesifiseer asb tye)       

Vanaf Februarie 2012 sal alle betalings deur 'n "debit order" sisteem afgetrek word, vorm by Vooma Health beskikbaar

Dit voorkom dat ons nie met groot bedrae kontant rondry nie

Sien afleweringsfooie op bladsy 1 van die “Debit Order” vorm.

Kortliks R10 afleweringsfooi per R100 van totale waarde van bestelling.  ByvoorbeeldR50 as jou bestelling se waarde tussen R401 en R500 is, ens.

Jy hoef die vorm slegs een maal te voltooi, nie per weeklikse bestelling nie.

 

LET WEL:              In Januarie 2012 moet kontant of rekeningoorbetalings wel vooruit gemaak word.  Kleingeld en strokie word saam met bestelling terugbesorg.

Die “debit order” sisteem tree Februarie in werking.

Ons bank besonderhede word verskaf met eerste bestelling

Vooruitbetalings voorkom dat ons nie sukkel met bestellings wat gemaak word, maar nie afgehaal word of betaal word nie.

 

Ek hoop julle is almal net so opgewonde soos ons oor hierdie nuwe diens deur Vooma Health. 

Dit behoort ons almal die moeite, tyd en geld te spaar om WEEKLIKS al die pad Upington toe te ry vir GOEIE KWALITEIT, VARS vrugte en groente teen LAE PRYSE.

 Stuur gerus hierdie informasie aan vriende en familie in Kakamas, Marchand, Augrabies en omgewing.

NS:  Hierdie diens word nie in samewerking met Fruit & Veg aangebied nie, ons ontvang wel weekliks die “Specials” vanaf Fruit & Veg.

Vooma Health

Petri Nel 082 350 9876

H/v 6de Laan / Lutzweg 5

Kakamas

(skuins agter Meisieskoshuisgroot Vooma banier sigbaar vanaf hoofstraat)