Instruksies: Neem halwe tot vol telepel gereeld soos benodig, met bietjie warm water.
Vermy suiker, suiwel en koffie gedurende siekte vir beste resultate.
Nutriente in Grandma
Selenium, triptofaan, omega 3-vetsure, fosfor, mangaan, magnesium, dieetvesel, yster, kalsium,
proteïene, vitamien B3 (niasien), sink, kalium, koper, vitamien B6 (pyridoxine).
Voordele
• Selenium: Verminder intensiteit van asma, verminder simptome van rumatoïede artritis, en
help voorkom kanker
• Magnesium: Verminder intensiteit van asma, verlaag hoë bloeddruk, herstel normale
slaappatrone vir vroue wat sukkel met simptome van menopause en help om die gereeldheid
van migraine-aanvalle te verminder. Magnesium voorkom hartaanvalle in patiente wat sukkel
met aterosklerose hartsiekte of diabetes.
• Kalsium en Vesel: Verbeter kolon-gesondheid en beskerm teen hartsiektes.
• Die kombinasie van kalsium en vesel is belangrik en kan nuttig wees vir voorkoming van
verskillende omstandighede, soos verwydering van galsoute en sodoende die risiko van
kolonkanker te verminder.
• Die vesel kan ook hardlywigheid of diaree verlig.
• Anti-Inflammatories:
Sluit in die behandeling van winderigheid, geelsug, menstruele
probleme, bloederige urine, bloeding, tandpyn, kneusings, borspyn
en koliek.
• Anti-oksidant:
Anti-oksidante beveg vrye radikale wat selle beskadig in jou liggaam.
• Voorkom of verminder naarheid.
• Verminder pynvlakke en swelling, selfs by mense met rumatoïede artritis en
osteoartritis.
• Kan gesonde sweet bevorder, wat nuttig is om verkoue en griep te beveg.
Dit help met ontgifting en die sweet bevat “Dermicidin” wat help om infeksies te beveg.
• Kan mense met tipe 2-diabetes se vermoë om te reageer op insulien aansienlik verbeter, en
sodoende hulle bloedsuiker vlakke te normaliseer.
• Gereelde gebruik kan lei tot normalisering van bloedsuiker- en cholesterolvlakke, ontgifting
van die lewer en beskerming teen Kanker, Hartsiektes, Alzheimer’s.
VRYWARING: Die bogenoemde is slegs ‘n natuurlike middel om simptome te verlig, vir
ernstige siektes raadpleeg u dokter.

