Free Diet download

Free Vooma Diet Download

"This is Huge!"

- Dr Edwards (MD)

Get a Free Audio CD

For More Info about how awesome

Vemma is go to:

http://morevooma.vemma.com

Himalayan Sout 100gram - R10 / 500gram - R30

October 21, 2011 — Petri

‘n Gesonde alternatief vir tafelsout.


Tafelsout bevat sodium chloried wat onooglike Selluliet, Rumatiek,
Artritus, Nier- en Galstene kan veroorsaak.
Tafelsout bevat Aliminium Silikaat wat vloeibaarheid bevorder, dit affekteer jou brein
en kan lei tot Alzheimer’s.


Himalayan Sout bevat al 84 mineraal elemente soos gevind in jou liggaam en
Voorkom spierkrampe
Reguleer bloeddruk (saam met genoeg water)
Stabiliseer hartkloppings
Verbeter gesondheid van sinuses
Bevorder gesonde pH balans in jou liggaam en jou brein
Bevorder en reguleer slaap
Stabiliseer bloedsuiker vlakke
Lewensbelangrik in die behandeling van diabetes
Belangrik vir goeie spysvertering
Om slymerigheid in longe op te klaar, veral by mense met asma
Dit is ‘n sterk atihistamien
Osteoporose is in ‘n groot mate die resultaat van ‘n tekort aan die regte sout.  27% van jou
liggaam se sout sit in jou bene, wanneer jou liggaam meer sout nodig het haal hy dit uit jou
bene
En jou bene bestaan uit 22% water.   So wanneer jy te min sout en water inkry, kan dit lei
tot Osteoporose.
Om gereelde droë hoes te stop, sit gereeld ‘n bietjie sout op jou tong
Voorkom jig, voorkom spatare op mens se bene en dye
Verminder / voorkom dubbelken (dubbelken is die gevolg van ‘n tekort aan sout en water)