NATUURLIKE verligting van seer spiere en gewrigte
Het dieselfde terapeutiese waarde as ‘n minerale
waterbron, aangesien beide ryk is aan Swael wat
Artritis, kroniese rugpyn, spierontsteking,
nekpyn, spierpyn en ander inflammatoriese
weefsel toestande verlig.
Verlig swelling, kalmeer en ontspan spiere.
Het antibakteriële en teen–swam eienskappe.
Relief from:
Muscle Aches
Muscle Cramps
Arthritis Pain
Backache
Swelling
Bruises
Joint Pain
Varicose Veins
Winter Feet and Hands

