Baie sterk natuurlike antibiotika
Voorkom maagswere en maak die H. pylori virus dood wat
maagswere veroorsaak
Help vir blaasinfeksies, bloeddruk, om bloed te verdun,
verlaag cholesterol
Voorkom: verkoue, griep, lugweginfeksie, koliek, verstopte sinusse,
seer keel, hoes, oorpyn
Vel: Swamme, jeuk, opgeheuwe veluitslag, swere, wonde
Ontwurm kinders
Voorkom swam- en virus-infeksies

