Gesonder alternatief vir Kookolie, Canola en Olyfolie.
Olyfolie is slegs baie gesond wanneer dit oor ‘n slaai gebruik word en moet binne 3 maande
vanaf vervaardigingsdatum opgebruik word, daarna veroorsaak dit vrye radikale binne jou
liggaam en beskadig dit jou selle en lei tot verskeie siektes.
Dit is nie gesond om met Olyfolie te kook nie omdat dit teen hoë temperature kankerwekkend is.
Klapper-olie is die veiligste olie om mee te kook teen hoë temperature
en dit verbeter die smaak van kos.
Dit bevorder gewigsverlies deur jou metabolisme te versnel
Dit verhoog jou energievlakke
Versterk immuunstelsel, bevorder ‘n gesonde hart
Ekstra suiwer, koud gepers, nie verfyn nie, nie gebleik
nie, bevat geen chemikalieë
Dit is ‘n uitstekende vogroom, voorkom veroudering
van vel en verminder plooie
Beste kwaliteit teen laer pryse as gewone gesigrome
Die meerderheid velsorg produkte bevat minerale olies, dit is ‘n byproduk van petroleum
Dit blok jou porieë en jou vel se natuurlike asemhalingproses wat lei tot
swartkoppies en aknee
Dit veroorsaak ‘n ondeurdringbare film op jou vel wat kan voorkom dat jou vel enige van die
voordelige bestandele in die velsorgproduk absorbeer
UVB strale in kombinasie met minerale olies kan tot velkanker lei, die meerderheid sonblok bevat
minerale olies. Die veiligste alternatief is Sunumbra Sonblok
Minerale olies word ook genoem:
Petroleum jelly (Vaseline) / Baby oil / Liquid paraffin / paraffin oil
“Onthou dat jou vel jou grootste orgaan is en ook die dunste.”
Jou vel is hoogs deurlaatbaar. Die meerderheid produkte wat jy aansmeer beland in jou
bloedstroom en word deur jou liggaam versprei.
“Moenie iets op jou vel sit as jy nie bereid is om dit te eet nie”
Om chemikalieë op jou vel te sit is erger as om dit te eet. Wanneer jy iets eet word dit deur
ensieme in jou speeksel en maag afgebreek en dan uitgeskei.
Maar wanneer jy chemikalieë op jou vel smeer word dit direk in jou bloedstroom opgeneem
sonder enige filtrering en gaan dan direk na jou delikate organe. Daarna gaar dit oor tyd op in
jou liggaam omdat dit nie genoeg ensieme bymekaar kry om dit af te breek nie. Dit dra dan by
tot siektes en allergieë.
As jy iets nie kan uitspreek nie, wil jy heel waarskynlik dit nie op jou vel hê nie.
Vereenvoudig jou lewe, jy het nie 20 produkte nodig om daagliks aan te wend nie.
Red jou bankbalans en gebruik een produk vir jou hele liggaam soos byvoorbeeld Klapper-Olie
Gebruik produkte, veral olies, wat in glashouers verpak is. BPA (Bisphenol A) in plastiek reageer
met olie en beland dan in jou velsorgprodukte.

