Free Diet download

Free Vooma Diet Download

"This is Huge!"

- Dr Edwards (MD)

Get a Free Audio CD

For More Info about how awesome

Vemma is go to:

http://morevooma.vemma.com

Getuienis: 3 jaar oud se lewe verander

December 18, 2010 — Andre
Filed under:

Vemma het Michael, 3 jaar oud, se lewe verander!

Michael was nog altyd baie siek. As hy nie in die hospitaal was vir diaree en ontwatering nie, was hy knaend by die dokter met griep, verkoue, bronchitus, mangels of oorontsteking. Asof dit nie genoeg was nie, het hy vir dae op eetstakings gegaan.

En dan ten minste 2 tot 3 keer per week opgegooi dat dit by sy neus en mond uit loop. Dit was later so erg dat hy in sy slaap opgegooi het dat ek nie eers daarvan geweet het nie, waarna ek soggens eers sou sien op sy kussings en laken.

Voordat ek met Vemma in aanraking gekom het, was ek so moeg en moedeloos om Michael se ruggraattjie en blaaie te sien uitsteek wat hom soos n ondervoede Ethiopieer laat lyk het. Toe kom Vemma in my en Michael se lewe!

Drie dae nadat Michael dit gebruik het, het ek agtergekom dat vandat hy Vemma drink, hy glad nie meer opgooi nie. Na ‘n week het ek agtergekom dat hy ook beter eet en dat hy beter slaap.

Hy het binne ‘n week gewig opgetel, en sy ruggraatjie staan nie meer uit soos voorheen nie. Voorheen het hy snags 6 tot 8 keer per nag wakker geword, maar nou word hy ‘n maksimum van 2 keer per nag wakker.

Michael het voorheen in sy eie wereldjie gelewe, maar nou na 2 weke maak Michael meer oogkontak.

As jy my nie glo nie probeer dit self. Ek wil nooit weer sonder Vemma wees nie. Ons lewe het vir die beste verander.

- Rachelle Visser, Kakamas