Ek gebruik Vemma reeds 3 maande lank, en dit help my regtig baie aangesien ek ‘n baie sensitiewe maag het en vreeslik sooibrand gekry het.
Tydens my man se siekte, wat ‘n baie spanningsvolle tyd was, het ek nooit saans gesukkel om te slaap nie. (Vemma laat mens beter slaap)
Ek voel fisies goed, en kan Vemma regtig aanbeveel.
- Adelé van Niekerk, Kakamas

