Ek het so 3 weke terug Vemma begin gebruik.
Ek was n maand terug baie moeg en afgemat. Soos seker baie mense het ek ‘n rowwe jaar gehad. Ek wou net in die bed bly. As gevolg van al die stress het ek ongelooflik baie probleme gehad met ‘n spastiese dikderm vie 8 jaar lank. Ek het miskien een keer ‘n week badkamer toe gegaan.
Ek het Vemma begin gebruik en ek het meer energie begin kry so na die 4de / 5de dag. My dikderm is uitgesort binne 5 daggies . . . dit is awesome!!
Ek kan Vemma aanbeveel vir enige iemand wat sukkel met te min energie en spastiese dikderm.
- Erika, Johannesburg

