Free Diet download

Free Vooma Diet Download

"This is Huge!"

- Dr Edwards (MD)

Get a Free Audio CD

For More Info about how awesome

Vemma is go to:

http://morevooma.vemma.com

Getuienis: Moegheid en ligte kopsere Weg!

April 28, 2011 — Andre

 

My man het lank gekla van moegheid en ligte kopsere.  Hy was ook kronies op griepmedisyne, vitamienes ens, ens, net om beter te voel.  

Januarie vanjaar toe word sy hoofpyne so erg en die duiwel maak dan allerhande gedagtes by ‘n mens wakker.   Hy het toe sy oë laat toets, bloedtoetse, sinus X-strale ensovoorts gedoen… Maar NIKS!  Wat kan dit wees?  Dus is ons einde Januarie Gauteng toe na ‘n neuroloog.  Sy diagnose was hoë cholestrol en effense hoë bloeddruk. Ons dank ons Hemelse Vader dat die brein-skandering ook alles normaal en in orde was. Die dokter gee toe vir hom  een maand se medikasie en dan moet ons hom laat weet hoe dit gaan.  Toe hy die helfte van sy medikasie gebruik het, toe kry ek vir hom Vemma. 

Wat ‘n ongelooflike produk!!! Hy het sy medikasie klaar gebruik en vandaar af nog net Vemma aaneen gedrink. Dis nou 2½ maande later en  hy het nog nie weer 1 dag hoofpyn gehad nie, nog glad nie ander vitamienes of griepmedikasie gebruik nie, waar ek ander jare nie meer geweet het watter soort griepgoed of vitamienes om te koop wat hom “dalk” sou laat beter voel nie.

Vemma is voorwaar ‘n “wonder-middel”, en ek glo vas dat God die produk oor ons pad gebring het.  Want te veel medikasie is ook nie goed vir ‘n mens nie.

Vemma is verseker 4 sakke groente in een dag vir liggaam en siel!!

- Melanie Spangenberg, Kakamas