Free Diet download

Free Vooma Diet Download

"This is Huge!"

- Dr Edwards (MD)

Get a Free Audio CD

For More Info about how awesome

Vemma is go to:

http://morevooma.vemma.com

Getuienis: Werk weer in tuin na 4 jaar van Auto-Imuun siektes

December 18, 2010 — Andre

connie auto imuun siekteEk het die afgelope 4 jaar Rheumatoide Arthritis en Sistemiese Lupus, wat veroorsaak dat ek dag en nag soveel pyn ervaar het dat ek skaars kon loop en omtrent glad nie kon slaap nie omdat my lyf te seer geraak het.

Na minder as ‘n maand op Vemma slaap ek soos ‘n baba en ek het van die eerste week af al baie meer energie ervaar ten spyte van die pyn.

Ek neem Sondae my kortisoon behandeling wat veroorsaak dat ek Maandae en Dinsdae net in die bed bly en kreun van die pyn en baie siek voel as gevolg van die kortisoon. Maar vandat ek my Vemma dosis verdubbel het, word ek glad nie meer siek van die kortisoon behandeling nie en ek is heeltemal pyn vry – ek kan nou in die tuin werk en allerdaagse take verrig wat voorheen vir my onmoontlik was!

- Connie Naude, Middelburg