Moegheid
Alhoewel jy dalk jou beste probeer om gesond te lewe en te oefen, indien jy genoeg energie oor het aan die einde van ‘n harde dag, voel dit miskien of jou moegheid jou steeds onder kry.
Ons lewe in ‘n wereld van kitsoplossings waar alles onmiddelik reggestel moet word met ‘n wonder pil of drankie. Ongelukkig is daar ‘n paar faktore wat ‘n bydrae lewer tot moegheid.
Alle probleme het ‘n oorsprong, en as ons nie die oorsprong vind en ‘n oplossing vir die probleem kry nie, sal ons simptome nooit weggaan nie! Moegheid gaan nie oornag verwyn nie, dit is ‘n proses. Die skade in jou liggaam het oor ‘n tydperk gekom, en dus gaan dit tyd neem om herstel te bring, deur die regte keuses aangaande jou gesondheid te maak. Soms, deur net een stap in die regte rigting te neem, mag jy dalk ‘n radikale verskil voel.
Koffie
Soos jy weet bevat koffie nutriente, flavonoïde-antioksidante en kafeïene. Wat jy dalk nie weet nie, is dat die meeste koffie vandag beskikbaar, nie meer dieselfde voordele het soos die dag wat dit gemaal was nie. Die gesondste manier om koffie te drink is om die heelbone self te maal sodat dit vars is. Dit is belangrik dat dit organies is, omdat koffiebone een van die gewasse is wat die meeste besoedel word deur plaagdoders. Koffie is slegs voordelig vir energie produksie wanneer dit voor oefening geneem word, om energieproduksie te stimuleer en die verbranding van vette. ‘n Maksimum van twee koppies per dag sonder melk en suiker is ideaal. Deur suiker te gebruik word bogenoemde voordele vernietig en word jou insulien vlakke die hoogte in geskiet. Kafeïenvrye koffie verloor die flavonoïde antioksidante in die kafeïenverwyderingsproses. Indien jy suiker verkies, gebruik Stevia*, ‘n natuurlike veilige alternatief.
Te veel sout en ‘n tekort aan gesonde sout
Gewone tafelsout het onafhanklike kristalle wat heeltemal geïsoleer is van mekaar. Vir jou liggaam om verwerkte sout te metaboliseer, moet jou liggaam geweldig baie energie verbruik.
Die beste, gesondste sout is “Himalayan Crystal Salt”, beskikbaar by gesonheidswinkels.
Gewone Tafel Sout |
Himalayan Crystal Salt |
3 – 4 Minerale |
84 Minerale |
Bevat Aliminium - ‘n hoofoorsaak van Alzheimer’s |
Reguleer slaap, Voorkom spierkrampe |
Veroorsaak water retensie wat lei tot: |
Respiratoriese Gesondheid, Sinus Gesonheid |
· Onooglike Selluliet |
Regulaar jou liggaam se water inhoud |
· Rumatiek, Artritis en Jig (Gout) |
Bevorder gesonde hart en beensterkte |
· Nierstene en Galstene |
Reguleer bloeddruk in samewerking met water |
|
Bevorder gesonde bloedsuiker vlakke |
|
Verminder tekens van veroudering |
|
Verbeter kommunikasie tussen breinselle |
Vitamien D
Ongeveer 85% van die populasie het 'n tekort aan Vitamien D. Vitamien D is baie belangrik vir die voorkoming van talle siektes. Indien jy nie genoeg tyd, ongeveer 10 - 15 minute oor middagete, in die son spandeer nie, sal jou liggaam nie genoeg vitamien D kan vervaardig vir optimale gesondheid nie.
Vemma bevat Vitamien D. Wanneer jy 'n tekort aan Vitamien D het, veroorsaak dit dat jou liggaam nie genoeg kalsium absorbeer nie.
UV-B stimuleer die produksie van MSH, 'n belangrike hormoon wat gewigverlies en energieproduksie bevorder.
Oefening
Oefening verhoog jou energie vlakke en is uiters belangrik vir jou gesondheid. Hoë intensiteit oefeninge verbrand die gevaarlike vet (Visserale vet), wat gekoppel word aan tipe 2 diabetes, hart siektes en beroertes.
Suiker
Vermy: Suiker: Fruktose, Glukose, kunsmatige versoeters. Dit kom voor in: Gaskoeldrank, Vrugtesappe (selfs 100% sap), Dieetgaskoeldrank, Heuning, Vrugte, Blatjang, ens. Selfs BABA FORMULES kan die ekwivalent van een blikkie Cola bevat! Beperk jou suiker inname tot 25mg per dag.
Suiker gee jou ‘n vinnige ontploffing van energie maar veroorsaak dat jou pankreas en ander kliere uitgeput en verniel word in die proses om ontslae te raak van die giftige suiker wat omskakel in vet.
Bewyse dat suiker ‘n groot oorsaak is van vetsug, kroniese en dodelike siektes is besig om toe te neem. Dit veroorsaak: Kanker, Hartsiektes, Vetsug, Diabetes, Alzheimer’s en moontlik Depressie.
Suiker veroorsaak ook lomerigheid en afname in aktiwiteit van kinders. Dit verminder hulle kapasiteit om te leer, wat hulle prestasie negatief beinvloed en leerprobleme veroorsaak.
‘n Veilige plaasvervanger is Stevia*. (*beskikbaar by gesondheidswinkels)
Vermy kunsmatige versoeters, wat nog meer skadelik is vir jou gesondheid. Dieetprodukte en dieetdrankies bevat gewoonlik kunsmatige versoeters.
Klapper-olie, die gesonder alternatief
Voordele van Klapper-olie:
Dit bevorder ‘n gesonde hart, versterk jou immuunsisteem, is ‘n bron van energie en verminder plooie.
Versadigde vette van dier- en plantoorsprong voorsien ‘n gekonsentreerde bron van energie. Die vette tree op as draers vir belangrike vetoplosbare vitamienes A, D, E en K.
Talle mense het hul skildklier gesondheid verbeter, gewig verloor en hul energie vlakke verhoog deur daagliks twee tot drie eetlepels klapper olie by hul dieët in te sluit. Klapper-olie is ‘n gesonde plaasvervanger vir ongesonde olies, byvoorbeeld sonneblom- en canola-olie.
Kwik “ Mercury” kom voor in inentings en kwikstopsels, en is bewys dat dit die produksie van energie in jou liggaam benadeel. Kwikstopsels moet deur ‘n tandards wat spesialiseer daarin, verwyder word.
Fluoried kom voor in tandepasta en dra by tot hiperaktiwiteit of slaperigheid.
Tekort aan natuurlike Vitamienes en Minerale
VERMY: Sintetiese vitamien- en mineraalaanvullings.
BESTE ALTERNATIEF: VEMMA – Heerlike, vloeibare konsentraat van 100% natuurlike vitamienes en minerale wat makliker geabsorbeer word: 98% absorpsie en werk vinniger. Die sintetiese vorm se absorpsie is slegs 10 – 20%.
REDE: Sintetiese Vitamienes en Minerale veroorsaak ‘n beskermende lagie in jou maag, dit veroorsaak dat jou liggaam nie die nutriente uit die aanvulling absorbeer nie, ASOOK enige nutriente wat in jou voedsel voorkom. Dit word ook vererger deur ‘n bestanddeel wat dikwels voorkom in aanvullings: “Magnesium Stearate” – gewone Bordkryt! Dit word gebruik om die vloeibaarheid van bestanddele te bevorder in die vervaardigingsproses.
“Vemma herstel jou natuurlike energievlakke en voorsien al die nodige nutriente in ‘n heerlike konsentraat gereed om te drink. Jy hoef nie meer te sukkel om tablette en kapsules te probeer sluk nie! Slegs 60ml Vemma = Vitamienes en Minerale van 4 sakke groente ELKE DAG!”

