80% van jou immuunstelsel lewe binne in jou spysverteringsisteem
‘n Gesonde spysvertering help met regulering van jou gewig
Probiotics is belangrik vir mense wat daagliks graan produkte gebruik, sowel as suiker en
geprosesseerde kosse en ook vir mense wat gereeld reis
Bogenoemde kosse veroorsaak dat slegte bakterië en swamme vinnig vermenigvuldig wat
kan lei tot:
Spastiese kolon
Migraines
PMS
Kanker
Vaginitis
Asma
Fibromyalgia
Toename in gewig
Kos allergië
Kroniese moegheid
Swam infeksies
Depressie
Probiotics bevorder gesonde spysvertering
Wanneer daar ‘n wanbalans is tussen goeie en slegte bakterië in jou maag kan dit lei tot:
Slegte asem
Toxemia
Kroniese moegheid
Sukkel om te konsentreer (brain fogginess)
Verlaagde immuunstelsel
Verswakte spysvertering en absorpsie

